Hoekom Leerders Verkies om “Die Nuwe Oplossing” as Wiskunde Studiegids te Gebruik
- Die werk word verduidelik aan die hand van voorbeelde met stap-vir stap verduidelikings. Die leerder kan dus die werk wat in die klas behandel is op sy eie tuis hersien.
 - Elke afdeling word afsonderlik behandel sodat ’n leerder maklik kan voorberei vir ’n toets wat handel oor ’n spesifieke afdeling.
 - Alhoewel die werk baie volledig is, is dit kort en bondig saamgevat. Hersiening en voorbereiding vir toetse en eksamens kan dus vinnig en doeltreffend gedoen word.
 - Die meeste voorbeelde in die Graad 11 en 12 handleidings is soortgelyk aan die vrae wat gevra word in die Nasionale Senior Sertifikaat eksamen.
 - Die Graad 10 en 11 Handleidings is noodsaaklike hersieningsmateriaal vir die Graad 12 leerder, veral gedurende die eindeksamen.
 - Vakadviseurs en onderwysers beveel die handleidings aan, terwyl universiteite dit vir die opleiding onderwysers en leerders gebruik.
 - ’n Goeie grondslag in Wiskunde is noodsaaklik en daarom word leerders aangemoedig om “Die Nuwe Oplossing” reeds vanaf Graad 8 te gebruik.
 
Vir voorbeelde van ons Graad 8 Studiegids, sien onder:


